Communitas

Druk
PDF

Om Jesus aan mense voor te stel

Geskryf deur Guillaume Smit on . Posted in GKS - Evangelisasie

Inkarnasie, Evangelisasie en Nuwe Gemeentes

Die vestiging van ‘n nuwe gemeente, oftewel kerkplanting, is by uitnemendheid ‘n evangelisasieproses. Juis omdat dit nie blote afstigting of die vestiging van ‘n alternatiewe soort gemeente kan wees nie, is die krities belangrik om na te dink oor die manier waarop Jesus aan geloofsvervreemde mense voorgestel word.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Die Suid-Afrikaanse liturgiese landskap

Geskryf deur Frederick on . Posted in Bronne - Artikels

In die nuutste uitgawe van Pretoria se Fakulteit teologie se nuusbrief Teo.co.za is hierdie interessante bydrae van Hennie Pieterse oor die liturgiese diversiteit in ons land:

"Oor die algemeen word die liturgiese landskap van kerke in Suid-Afrika deur diversiteit gekenmerk. In dieselfde kerkgenootskap kan telkens diversiteit in die liturgieë waargeneem word. En dit geld nie net vir die NG kerk nie. Tussen die verskillende denominasies is daar ook ‘n groot diversiteit in die liturgie te bespeur, selfs al is daar sekere gemeenskaplike ekumeniese aspekte daarin soos byvoorbeeld die vier fases in die verloop van die erediens. In hierdie verband kan ons die konsep van local theologies van Robert Schreiter as hermeneutiese uitgangspunt oorweeg, wat as verstaanskader vir die diversiteit kan funksioneer.

“… local theologies can have nuances in the theological tradition of a church denomination as a result of a congregation’s history, context and in the diversity in spirituality. A congregation has acultural web. In this cultural web beliefs, interpretation of the confessional creeds, history of a congregation, spirituality, attitudes, morals, customs, specific practices of a certain pastor,and the environment form an intertwined whole that is a cultural web"(Schreiter 1985:3).

In elke plaaslike gemeente het hierdie verskynsel van ‘n eiesoort subkultuur ‘n invloed op die inrigting van die liturgie, tesame met die eietydse postmoderne lewensgevoel.

Om die volle artikel te lees kliek hier.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Great by Choice - Hoe help dit ons in die bediening?

Geskryf deur Hannes Koornhof on . Posted in Boeke - Gemeentes

Great by Choice

Jim Collins en Morten Hansen

We cannot predict the future, but we can create it

Organizations .. do not thrive on chaos. But they can thrive in chaos.

Thriving in a chaotic world is not just a business challenge.

Wat maak dat sommige maatskappye [instansies] in voortdurend veranderende tye goed bly presteer en uitstyg bo ander?

Die boek is die resultaat van empiriese navorsing oor hierdie vraag. En die bevindinge is baie waardevol vir enige instansie [ook gemeentes] wat in dieselfde konteks van verandering en dikwels choas moet funksioneer. Die kern van die bevindinge is dat daar veral DRIE uitstaande kenmerke is wat, in kombinasie met mekaar, hierdie instansies in staat gestel het om wesenlik beter as ander te presteer.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Missionale Safari

Geskryf deur Frederick on . Posted in Padlangs met gemeentes - Gestuurdheid

Kyk gerus na Jurgens Hendriks se vertelling van die verhaal van 2010 se Missional Safari in Zimbebwe en Namibie op You Tube missional safari

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Fokustekste 2011-2012

Geskryf deur Webmeester Communitas on . Posted in Leesrooster - 2012

Advent 2011 tot Koninkrykstyd 2012

Hier volg die fokustekste vir Jaar B van die RCL Leesrooster soos in die Preekstudies en liturgiese voorstelle gebruik word.  Klik op die "Lees meer" om dit op die webtuiste te kan lees.  Klik op die skakel na die Word dokument aan die onderkant van die artikel om dit af te laai. 
AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLaas gewysig
Download this file (Fokustekste 2011-2012.doc)Fokustekste 2011-2012Preekstudies en Liturgiese voorstelle148 Kb11/21/11 09:40

Alle kommentaar