Tematiese preke

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Alles wat asem het, loof, loof die Heer

Geskryf deur Coreen Oelofsen on . Posted in Leesrooster - Tematiese preke

By die Vroue Wêreldbiddag op Joubertina het Coreen Oelofsen die wonderlike poëtiese boodskap gelewer oor Lof aan God. Coreen is ' n oud-onderwyseres met die gawe van kreatiewe kommmunikasie.

Verlede week het ek ‘n sms kettingboodskap gekry wat lui:

  • Vroueharte verstaan mekaar.
  • Hulle ondersteun mekaar.
  • Hulle is daar vir mekaar.
  • Hulle dra mekaar.

Dit is presies waaroor die Vroue Wêreldbiddag gaan.

Vroue dwarsoor die wêreld ondersteun mekaar om ‘n gebedsmag te wees wat intree by God vir alle volkere en nasies in hul unieke omstandighede van oorlog, aardbewings, isunami’s, vloede, droogte, brande, hongersnoord, epidemies, onderdrukking en armoede.

Te midde van al hierdie tragedies, rampe en haglike toestande, stel die vroue van Karmeroen vanjaar ‘n groot uitdaging aan die wêreld met hul oproep uit Psalm 150: 6.

“Alles wat asem het, loof, loof die Heer!”

Ons loof God met lofprysing, maar wat is lofprysing?

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

modafinilcheap cialishttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinecanadian pharmacy