Leesrooster Preekriglyne

Leesrooster Preekriglyne
Die Leesrooster bring die Bybel en die Seisoene van die Kerklike Jaar bymekaar. Met behulp van 'n spesifieke simbool word daar by elke week aangedui waar ons in die kerklike kalender is. Hierdie kalender herinner ons dwarsdeur die jaar aan die gebeure rondom Jesus, die uitstorting van die Heilige Gees en die uitbreiding van God se koninkryk. Ons begin daarom nie op 1 Januarie nie, maar vier Sondae voor Kersfees wanneer Advent, die tyd van verwagting, 'n aanvang neem. Die res van die kalender draai dan om drie feeste, naamlik Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. Van almal is Paasfees die hoogtepunt, want dan herdenk en vier ons die opstanding van Christus uit die graf. Dit is vir ons só belangrik dat ons aan die begin van elke week op die Sondag die opstanding in die kleine vier.
Die preekriglyne van 1999-2009 word hieronder in twee kolomme, OT en NT, in Bybelboek volgorde gegee. In die derde kolom is 'n hele aantal liturgieë.
Laai hier bykomende inligting af:
Soortgelyke artikels - volgens titel
- Verder Geluister: Jesaja 61:1-4, 8-11 ~ Jesus se intreepreek verklaar sy bediening van hoop en bevryding aan almal, veral vir die armes!
- Verder Geluister: Psalm 139:1-6, 13-18 ~ Geluk aan alle suksesvolles, maar wat van al die ander spesiales...?
- Verder Geluister: Psalm 63 ~ Die regte houding teenoor lyding
- Verder geluister: Psalm 16 - daar lê beter dinge voor!
- Karlien Geldenhuis oor Weeklikse Riglyne
| < Vorige | Volgende > |
|---|




