Fokustekste vir Leesrooster 2011
Fokustekste vir die Leesrooster 2011 (Laai dit af in Word formaat)
Advent 2010 tot Koninkrykstyd 2011 - Jaar A
Week | Datum en Sondag | Teks |
1 | 28 November 2010 Eerste Sondag in Advent | Matteus 24:36-44 |
2 | 5 Desember 2010 Tweede Sondag in Advent | Matteus 3:1-12 |
3 | 12 Desember 2010 Derde Sondag in Advent | Matteus 11:2-11 |
4 | 19 Desember 2010 Vierde Sondag in Advent | Matteus 1:18-25 |
| 25 Desember 2010 (Sa) Kersfeesdiens | Psalm 97 |
5 | 26 Desember 2009 Sondag ná Kersfees | Hebreërs 2:10-18 |
7 | 2 Januarie 2011 Epifaniefeesdiens | Matteus 2:1-12 |
8 | 9 Januarie 2011 Eerste Sondag ná Epifanie | Jesaja 42:1-9 |
9 | 16 Januarie 2011 Tweede Sondag ná Epifanie | 1 Korintiërs 1:1-9 |
10 | 23 Januarie 2011 Derde Sondag ná Epifanie | 1 Korintiërs 1:10-18 |
11 | 30 Januarie 2011 Vierde Sondag ná Epifanie | Miga 6:1-8 |
12 | 6 Februarie 2011 Vyfde Sondag ná Epifanie | Jesaja 58:1-9a (9b-12) |
13 | 13 Februarie 2011 Sesde Sondag ná Epifanie | Deuteronomium 30:15-20 |
14 | 20 Februarie 2011 Sewende Sondag ná Epifanie | Levitikus 19:1-2, 9-18 |
15 | 27 Februarie 2011 Agste Sondag ná Epifanie | Psalm 131 |
16 | 6 Maart 2011 Sondag van die verheerliking | Psalm 99 |
17 | 9 Maart 2011 Aswoensdag | Geen |
18 | 13 Maart 2011 Eerste Sondag in Lydenstyd | Matteus 4:1-11 |
19 | 20 Maart 2011 Tweede Sondag in Lydenstyd | Matteus 17:1-9 |
20 | 27 Maart 2011 Derde Sondag in Lydenstyd | Johannes 4:5-42 |
21 | 3 April 2011 Vierde Sondag in Lydenstyd | Johannes 9:1-41 |
22 | 10 April 2011 Vyfde Sondag in Lydenstyd | Johannes 11:1-45 |
23 | 17 April 2011 Sesde Sondag in Lydenstyd: Palmsondag | Psalm 31:9-16 |
24 | 22 April 2011 Goeie Vrydag | Jesaja 52:13-53:12 |
25 | 24 April 2011 Paasfees | Kolossense 3:1-4 |
26 | 1 Mei 2011 Tweede Sondag van Paastyd: Arbeidsondag | Psalm 16 |
27 | 8 Mei 2011 Derde Sondag van Paastyd | Psalm 116:1-4, 12-19 |
28 | 15 Mei 2011 Vierde Sondag van Paastyd | Johannes 10:1-10 |
29 | 22 Mei 2011 Vyfde Sondag van Paastyd | Handelinge 7:55-60 |
30 | 29 Mei 2011 Sesde Sondag van Paastyd | Handelinge 17:22-31 |
31 | 2 Junie 2011 Hemelvaart | Psalm 47 |
32 | 5 Junie 2011 Sewende Sondag van Paastyd - Omgewingsondag | 1 Petrus 4:12-14; 5:6-11 |
33 | 12 Junie 2011 Pinksterfees | Numeri 11:24-30 |
34 | 19 Junie 2011 Drie-eenheidsondag | 2 Korintiërs 13:5-14 |
35 | 26 Junie 2011 Eerste Sondag in Koninkrykstyd | Matteus 10:40-42 |
36 | 3 Julie 2011 Tweede Sondag in Koninkrykstyd | Sagaria 9:9-12 |
37 | 10 Julie 2011 Derde Sondag in Koninkrykstyd | Genesis 25:19-34 |
38 | 17 Julie 2011 Vierde Sondag in Koninkrykstyd | Genesis 28:10-19a |
39 | 24 Julie 2011 Vyfde Sondag in Koninkrykstyd | 1 Konings 3:5-12 |
40 | 31 Julie 2011 Sesde Sondag in Koninkrykstyd | Genesis 32:22-31 |
41 | 7 Augustus 2011 Sewende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (1) | Psalm 105:1-6, 16-22, 45b |
42 | 14 Augustus 2011 Agste Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (2) | Jesaja 56:1, 6-8 |
43 | 21 Augustus 2011 Negende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (3) | Jesaja 51:1-6 |
44 | 28 Augustus 2011 Tiende Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsondag | Eksodus 3:1-15 |
45 | 4 September 2011 Elfde Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van die Skepping (1) | Johannes 3:1-16 (was Eksodus 12:1-14) |
46 | 11 September 2011 Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (2) | Matteus 12:38-40 (was Matteus 18:21-35) |
47 | 18 September 2011 Dertiende Sondag in Koninkrykstyd - Seisoen van die Skepping (3) | Matteus 3:13 - 4:2 (was Jona 3:10-4:11) |
48 | 25 September 2011 Veertiende Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (4) | Matteus 28:1-10 (was Matteus 21:23-32) |
49 | 2 Oktober 2011 Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd | Eksodus 20:1-4, 7-9, 12-20 |
50 | 9 Oktober 2011 Sestiende Sondag in Koninkrykstyd | Eksodus 32:1-14 |
51 | 16 Oktober 2011 Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd | Matteus 22:15-22 |
52 | 23 Oktober 2011 Agtiende Sondag in Koninkrykstyd | Levitikus 19:1-2, 15-18 |
53 | 30 Oktober 2011 – Negentiende Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag | Josua 3:7-17 |
54 | 6 November 2011 Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | 1 Tessalonisense 4:13-18 |
55 | 13 November 2011 Een en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | 1 Tessalonisense 5:1-11 |
56 | 20 November 2011 Sondag van Christus die Koning | Esegiël 34:11-16, 20-24 |





Kommentaar
Ek wil graag weet wanneer die fokustekste vir 2012 beskikbaar sal wees?
Vriendelike groete
Christa
RSS feed for comments to this post