Fokustekste vir Leesrooster 2010
Fokustekste vir die Leesrooster 2010 (Laai dit af in Word formaat)
Advent 2009 tot Koninkrykstyd 2010 - Jaar C
Datum en Sondag | Teks | |
1 | 29 November 2009 Eerste Sondag in Advent | Jeremia 33:14-16 |
2 | 6 Desember 2009 Tweede Sondag in Advent | Maleagie 3:1-4 |
3 | 13 Desember 2009 Derde Sondag in Advent | Sefanja 3:14-20 |
4 | 20 Desember 2009 Vierde Sondag in Advent | Miga 5:2-5a |
5 | 25 Desember 2009 Kersfeesdiens | Jesaja 9:2-7 |
6 | 27 Desember 2009 Sondag ná Kersfees | 1 Samuel 2:18-20, 26 |
7 | 3 Januarie 2010 Epifaniefeesdiens | Psalm 72 |
8 | 10 Januarie 2010 Eerste Sondag ná Epifanie | Lukas 3:15-17, 21-22 |
9 | 17 Januarie 2010 Tweede Sondag ná Epifanie | Johannes 2:1-11 |
10 | 24 Januarie 2010 Derde Sondag ná Epifanie | Lukas 4:14-21 |
11 | 31 Januarie 2010 Vierde Sondag ná Epifanie | Lukas 4:21-30 |
12 | 7 Februarie 2010 Vyfde Sondag ná Epifanie | Lukas 5:1-11 |
13 | 14 Februarie 2010 Sondag van die Verheerliking | 2 Korintiërs 3:12-4:2 |
14 | 17 Februarie 2010 Aswoensdag |
|
15 | 21 Februarie 2010 Eerste Sondag in Lydenstyd | Lukas 4:1-13 |
16 | 28 Februarie 2010 Tweede Sondag in Lydenstyd | Psalm 27 |
17 | 7 Maart 2010 Derde Sondag in Lydenstyd | Psalm 63:1-8 |
18 | 14 Maart 2010 Vierde Sondag in Lydenstyd | Psalm 32 |
19 | 21 Maart 2010 Vyfde Sondag in Lydenstyd | Johannes 12:1-8 |
20 | 28 Maart 2010 Sesde Sondag in Lydenstyd - Palmsondag | Lukas 19:28-40 |
| 29 Maart tot 1 April 2010 - Groot Lydensweek |
|
21 | 2 April 2010 Goeie Vrydag | Psalm 22:1-18 |
22 | 4 April 2010 Paasfees | Handelinge 10:34-43 |
23 | 11 April 2010 Tweede Sondag van Paastyd | Handelinge 5:27-32 |
24 | 18 April 2010 Derde Sondag van Paastyd | Handelinge 9:1-6 (7-20) |
25 | 25 April 2010 Vierde Sondag van Paastyd | Handelinge 9:36-43 |
26 | 2 Mei 2010 Vyfde Sondag van Paastyd | Johannes 13:31-35 |
27 | 9 Mei 2010 Sesde Sondag van Paastyd | Johannes 14:23-29/5:1-9 |
28 | 13 Mei 2010 Hemelvaart - Pinkster begin | Handelinge 1:1-11 |
29 | 16 Mei 2010 Sewende Sondag van Paastyd | Johannes 17:20-26 |
30 | 23 Mei 2010 Pinksterfees | Johannes 14:8-17 (25-27) |
31 | 30 Mei 2010 Triniteitsondag | Johannes 16:12-15 |
32 | 6 Junie 2010 Eerste Sondag van Koninkrykstyd | Psalm 30 |
33 | 13 Junie 2010 Tweede Sondag in Koninkrykstyd | Galasiërs 2:15-21 |
34 | 20 Junie 2010 Derde Sondag in Koninkrykstyd | Galasiërs 3:23-29 |
35 | 27 Junie 2010 Vierde Sondag in Koninkrykstyd | Galasiërs 5:1, 13-25 |
36 | 4 Julie 2010 Vyfde Sondag in Koninkrykstyd | Galasiërs 6 (1-6) 7-16 |
37 | 11 Julie 2010 Sesde Sondag in Koninkrykstyd | Kolossense 1:1-14 |
38 | 18 Julie 2010 Sewende Sondag in Koninkrykstyd | Genesis 18:1-10a |
39 | 25 Julie 2010 Agste Sondag in Koninkrykstyd | Genesis 18:20-32 |
40 | 1 Augustus 2010 Negende Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsmaand(1) | Kolossense 3:1-11 |
41 | 8 Augustus 2010 Tiende Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsmaand(2) | Jesaja 1:1, 10-20 |
42 | 15 Augustus 2010 Elfde Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsmaand(3) | Jesaja 5:1-7 |
43 | 22 Augustus 2010 Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsmaand(4) | Jesaja 58:9b-14 |
44 | 29 Augustus 2010 Dertiende Sondag in Koninkrykstyd - Barmhartigheidsondag | Lukas 14:1, 7-14 |
45 | 5 September 2010 Veertiende Sondag in Koninkrykstyd | Lukas 14:25-33 |
46 | 12 September 2010 Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd | Lukas 15:1-10 |
47 | 19 September 2010 Sestiende Sondag in Koninkrykstyd - Seisoen van die Skepping (1) | 1 Timoteus 2:1-7 |
48 | 26 September 2010 Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd - Seisoen van die Skepping (2) | 1 Timoteus 6:6-19 |
49 | 3 Oktober 2010 Agtiende Sondag in Koninkrykstyd - Seisoen van die Skepping (3) | 2 Timoteus 1:1-14 |
50 | 10 Oktober 2010 Negentiende Sondag in Koninkrykstyd - Seisoen van die Skepping (4) | 2 Timoteus 2:8-15 |
51 | 17 Oktober 2010 Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | Jeremia 31:27-34 |
52 | 24 Oktober 2010 Een en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | Jeremia 14:7-10, 19-22 |
53 | 31 Oktober 2010 Twee en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd - Hervormingsondag | Lukas 19:1-10 |
54 | 7 November 2010 Drie en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | Lukas 20:27-38 |
55 | 14 November 2010 Vier en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | Lukas 21:5-19 |
56 | 21 November 2010 Vyf en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd | Lukas 23:33-43 |





Kommentaar
Ek self het die Preekstudies begin gebruik in 'n tyd toe ek nuut/anders begin dink het oor die inkleding van die erediens/liturgie. Ook in hierdie aspek is ek die afgelope twee jaar teleurgesteld. Daar word baie min nuwe liturgiese voorstelle gemaak. Ek wil nie 'n uitgewerkte liturgie en preek ontvang nie, maar het nogal al die variasies en voorstelle geniet. Gelukkig het ek nog al die ou preekstudies en blaai baie lekker terug in die verlede.
Die tot standkoming van die preekwerkgroepe in die gemeente het my ook genees om te swaar te leun op die preeksketse in die preekstudies, daaroor is ek baie bly (ek werk deesdae harder aan my preke!
Dankie vir al die hulp deur die jare, maar ek verlang so effens terug na die "ouer" weergawe van preekstudie en leesrooster.
Fanus Hansen
RSS feed for comments to this post