Handelinge en Missionêre Kerkwees

Handelinge en Missionêre Kerkwees

Die gedagte vir hierdie projek, konferensie, en moontlike latere opvolg-geleenthede het as ’n BUVTON inisiatief ontstaan om die verband tussen die huidige klem op die missionêre /missionale beweging en die Nuwe Testament, en veral Handelinge, van nader te ondersoek. 

Coenie Burger, Eddie Orsmond en Jeremy Punt (reëlingskomitee)


AddThis Social Bookmark Button
Titel Filter
Vertoon #
#Artikel TitelOuteurTrefslae
1Handelinge en Missionêre Kerkwees konferensie 18-20 Mei 20097618

Alle kommentaar