Bewegings van die Gees

Met Advent het ons Avent verhale van Hoop met mekaar gedeel op die webblad.  Met Pinkster sal dit goed wees indien ons verhale van die Bewegings van die Gees met mekaar kan deel.  Jannie Swart skryf in sy laaste bydrae oor Coenie Burger wat gemeentes soos volg beskryf as 'n dinamiese beweging binne die kragveld van die Gees:

Die gemeente... is 'n dinamiese beweging wat nie twee dae lank presies dieselfde bly nie, wat altyd aan die skommel en die beweeg bly en nooit stilstaan nie".  Dit lyk asof so 'n benadering tot leierskap nie-objektiverend en minder beheer-georienteerd behoort te wees.  Dit stel die uitdaging om deel te neem aan, en meegevoer te word deur, 'n vloei en energie wat nie in die eerste plek deur leierskap geskep of geinisieer is nie.  Hoe lyk so 'n leierskappostuur?

Ook in hierdie Pinkstertyd sal die Gees gemeentes en gelowiges beweeg, en dit sal anders wees as verlede jaar. Stuur gerus die verhale deur of te epos aan Frederick Marais by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien hoe meer ons die verhale gaan vertel hoe beter sal ons in 'n posisie wees om, soos Jannie dit stel, meegevoer te word...deur die beweging van die Gees.

AddThis Social Bookmark Button
Title Filter
Display #
# Article Title Author Hits
1 Beweging van die Gees 13: Soms stadig soos 'n skilpad soms soos 'n vuurpyl Rethie van Niekerk 1738
2 Beweging van die Gees 12: Die Gees trek mense op Wynand Retief 1422
3 Beweging van die Gees 11: Die Heilige Gees beweeg ook deur kinders! Gideon Kok 1674
4 Beweging van die Gees 10: Die Gees oorwin vrees en bring so heling Carel van der Merwe 1790
5 Beweging van die Gees 9: My totale uitkyk op die lewe het verander Bettie Bothma 1529
6 Beweging van die Gees 8: Die Gees rig leiers op wat verantwoordelikheid neem Anoniem 1732
7 Beweging van die Gees 7: Die Gees verander weerstand in meedoen Floors Meyers 1846
8 Beweging van die Gees 6: Die Gees neem ons uit ons gemaksone na aanvanklike huiwering Johan Nortje 1431
9 Beweging van die Gees 5: Die Gees beweeg ons deur ons bedroef te maak Jurgens Hendriks 1454
10 Beweging van die Gees 4: Die Gees maak ouers eerlik en leerbaar oor dieper dinge Jan van Zyl 1484
11 Beweging van die Gees 3: Die Gees beweeg my siel tot stilte Fredinand van Niekerk 1848
12 Beweging van die Gees 2: Die Gees stuur ons na arm mense Hanlie Linde 1617
13 Beweging van die Gees 1: Die Gees stuur ons oor Grense Chris van Wyk 1612
14 Verhale oor die Bewegings van die Gees hierdie Pinkster Frederick 1882

Alle kommentaar