Foto Gallerye - Bloeisels & grafte

Jan van Zyl, Moedergemeente Stellenbosch het onlangs 'n "artist date" met homself gehad.  Hy het afgekom op 'n klein begraafplasie in Jonkershoek en begin speel met die idee van "bloeisels in fokus en grafte uit fokus".

Jan sê: "Dit het sommer tot my gespreek op die journey waar ek is, en die seisoen - bloeisels wat deurbreek tussen die grafte.Daar is so baie simboliek daaraan - blare wat afval, gestrooptheid, en as dit deurgewerk word, word dit kompos, wat nuwe lewe vootbring, wat laat bloei, laat blom - iets van die grafte wat jubel ...  Dalk gee dit vir iemand iets om aan vas te hou - dit het vir my baie beteken en ek deel dit graag ..."

Category List

 

Display Num 
Bladsy 1 van 2
 
 Rating
 
Rate this category

Rating: 4 / 1 vote

Only registered and logged in user can rate this category

 Kommentaar
 
Lewer kommentaar

Only registered and logged in user can submit a comment

 Statistics
 
Kategorie
Number of published images in category: 22
Number of unpublished images in category: 0
Category viewed: 1372 x
Most viewed images in this category
IMG_0177
IMG_0177
Image Detail   397 x
IMG_0175
IMG_0175
Image Detail   388 x
IMG_0173
IMG_0173
Image Detail   385 x
Last added images in category
IMG_0173
IMG_0173
Image Detail   05. 08. 2009
IMG_0174
IMG_0174
Image Detail   05. 08. 2009
IMG_0175
IMG_0175
Image Detail   05. 08. 2009

 

 

Alle kommentaar