Barnabas - Publikasie
BARNABAS - 'n nuwe manier van leef
Reis met Barnabas, die bemoediger
Barnabas is een van die onvertelde en onderskatte verhale in ons Bybelse biblioteek. Hy wys egter by uitstek hoe 'n lewenstyl gevorm word deur die geestelike gewoontes wat jy beoefen. Met hierdie tien Bybelstudies word op die lewenstyl gefokus wat hierdeur by gelowiges kan ontwikkel. Reis saam met Barnabas en leer 'n kant ken van die Christelike lewe wat jy net in die beoefening van geestelike gewoontes kan ontdek. Lees meer en bestel by Bybel-Media.
Chris van Wyk, Nico Simpson, Frederick Marais.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




