Intensive Journal
Sentrum vir Geloofsvorming - "Intensive Journal" - Mary Fisher
Datum: 13-16 Junie 2011 (16 Junie is Jeugdag) Tyd: 0900-1700
Plek: Kerk, Durbanvillegemeente Koste: R800 pp (Materiaal, tee, middagete ingesluit)
Sluitingsdatum vir inskrywings: 6 Junie 2011
Inskrywings en betalings: Thea van Schoor (Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien) Vir meer inligting kontak Gys (0825637441) en Thea van Schoor (0824427694)
Die Sentrum bied sy eerste kursus in Durbanville aan!
Ek het die voorreg gehad om Suster Mary Fisher te leer ken. Sy is baie betrokke by die Geloofsreis vir predikante wat ek begelei. Wat 'n bron van geestelike wysheid!!
Suster Mary Fisher, is deel van die "Franciscan Missionary Sisters for Africa" en lei die kursus "Intensive Journal" al vir baie jare . Mary is ook 'n "Spiritual Director" vir baie jare en het jare lange ervaring as Retaite leier in baie dele van Afrika. Sy bied verskeie kursusse aan oor Spiritualiteit, Gebed en Geestelike groei.
INTENSIVE JOURNAL
The Intensive Journal is a tool offering a continuity and direction for healing and discovery within a person's life. This tool was developed by Dr. Ira Progoff, who said, "The times of emotional difficulty and stress in a person's life are usually the times of transition, when the inner pressures build up, prodding the psyche to take the next step". He is offering us through the Intensive Journal a new method of personal growth, which has evolved from his years of psychological writings and private practice.
Intensive Journal is geskik vir alle ouderdomme, tipe persoonlikhede, ongeag waar jy tans is in jou reis saam met Jesus.
| < Vorige | Volgende > |
|---|




