Druk
PDF

KONFERENSIE: TEOLOGIE, GESTREMDHEID EN MENSWAARDIGHEID

Geskryf deur Julie Claassens on . Posted in Nuus - Nuusberig

KONFERENSIE: TEOLOGIE, GESTREMDHEID EN MENSWAARDIGHEID

Die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch bied in samewerking met die Sentrum vir Rehabilitasiestudies van Fakulteit Gesondheidswetenskappe ‘n akademiese konferensie aan oor die tema: Teologie, Gestremdheid en Menswaardigheid. Die konferensieprogram maak voorsiening vir teologiese en etiese perspektiewe op hierdie tema, asook bydraes uit sielkunde, gesondheidswetenskappe en filosofie. Sien die volledige program aangeheg.

DATUM VAN KONFERENSIE: 18 – 20 Mei 2011 PLEK: Hofmeyrsaal in Kerkstraat, Stellenbosch.  Registrasievorms is beskikbaar by Helette van der Westhuizen: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien. NAVRAE: Prof Julie Claassens: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 021 808 3255.

Meer inligting kan in die onderstaande dokumente gelees word.

Die registrasie dokument kan ook hieronder afgelaai word.

AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLaas gewysig
Download this file (ConferenceInfo.pdf)ConferenceInfo.pdfInformation in English24 Kb04/13/11 10:31
Download this file (ProgrammeFin.pdf)ProgrammeFin.pdfProgramme in English50 Kb04/13/11 10:32
Download this file (RegistrationForm.doc)RegistrationForm.docRegistration Form54 Kb04/13/11 10:33

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar