KAIROS PALESTINE: a challenge to the church?
KAIROS PALESTINA: ‘n uitdaging vir die kerk?
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch en Kairos Suidelike Afrika is die gesamentlike gasheer vir ‘n groep Palestynse Christene wat Stellenbosch eersdaags besoek. ‘n Seminaar word gehou op Donderdag 7 April 2011 met die tema: KAIROS PALESTINA: ‘n Uitdaging vir die kerk? Sien program.
Die Palestynse afvaardiging bestaan uit teoloë en geestelike leiers wat meer sal vertel oor die huidige stand van sake in Palestina-Israel, asook die bydrae van die Kairos dokument tot die verbetering van menswaardigheid van mense in die gebied. Die Palestynse Kairos dokument is sopas in Afrikaans vertaal met die titel, ‘n Oomblik van Waarheid, en sal tydens die geleentheid bekendgestel word.
Die seminaar duur van 08:30 – 14:00 in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Bywoning is gratis, maar bespreking is noodsaaklik.
Kontak Helette van der Westhuizen, Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 021 808 3250 indien u belangstel om die seminaar by te woon.
KAIROS PALESTINE: a challenge to the church?
On 7 April 2011 several Palestinian Christians will visit Stellenbosch to express their faith, hope and love as contained in the Kairos Palestine document, A Moment of Truth (2009). They will be co-hosted in Stellenbosch by the Beyers Naudé Centre for Public Theology in the Faculty of Theology, Stellenbosch University and Kairos Southern Africa.
Having recently celebrated the first anniversary of this important theological statement on the situation in Palestine-Israel, these theologians and leaders will share about the current state of affairs, the contribution of the Kairos Palestine project in advancing human dignity for all, and the public role of the ecumenical churches in solidarity for justice and liberation.
Come join us in a seminar where we will explore some of these questions under the theme: KAIROS PALESTINE: a challenge to the church? Attendance is free, but booking is essential.
Contact Helette van der Westhuizen, Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien or 021 808 3250 should you be interested to attend the seminar.
KAIROS PALESTINA: ‘n uitdaging vir die kerk?
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch en Kairos Suidelike Afrika is die gesamentlike gasheer vir ‘n groep Palestynse Christene wat Stellenbosch eersdaags besoek. ‘n Seminaar word gehou op Donderdag 7 April 2011 met die tema: KAIROS PALESTINA: ‘n Uitdaging vir die kerk?
Die Palestynse afvaardiging bestaan uit teoloë en geestelike leiers wat meer sal vertel oor die huidige stand van sake in Palestina-Israel, asook die bydrae van die Kairos dokument tot die verbetering van menswaardigheid van mense in die gebied. Die Palestynse Kairos dokument is sopas in Afrikaans vertaal met die titel, ‘n Oomblik van Waarheid, en sal tydens die geleentheid bekendgestel word.
Die seminaar duur van 08:30 – 14:00 in die Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Bywoning is gratis, maar bespreking is noodsaaklik.
Kontak Helette van der Westhuizen, Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 021 808 3250 indien u belangstel om die seminaar by te woon.
| < Vorige | Volgende > |
|---|