in die spore van Barnabas - Pinkster 2011
in die spore van Barnabas - Pinkster 2011 - Gevorm deur die Gees met geestelike gewoontes
NB: Die Seisoen van Luister het so pas die 10 preekriglyne - PowerPoint en Word (alles ook in 1 ZIP lêer beskikbaar vir aflaai - 8.29 MB) - beskikbaar gestel vir Pinkster 2011. Dit fokus op die werk van die Heilige Gees soos 'n mens dit in die verhaal van Barnabas in Handelinge lees. Sy verhaal word ook gekoppel aan die geestelike gewoontes wat in sy lewe en dié van die kerk sigbaar is en gelowiges gehelp om dit dmv 'n Joernaal in te oefen. Daar is ook 'n Bybelstudieboek oor Barnabas (Bybel-Media) wat ná die tyd in kleingroepe gebruik kan word.
Hier is 'n beskrywing van die hulpmiddels, geestelike gewoontes, die model van verandering waarmee ons werk, die verhaal van Barnabas, 'n oorsig oor Handelinge ensomeer wat jou in jou voorbereiding sal help. GENIET en LEWER KOMMENTAAR hieronder oor die insigte wat jy in jou eie leeswerk opdoen en met ons ander wil deel!.
- 4 Hulpmiddels vir Pinkster
- Gevorm deur die Gees met geestelike gewoontes
- Verandering kom deur die beoefening van geestelike gewoontes
- Die verhaal van Barnabas
- Keuse van tekste, temas en geestelike gewoontes
- 10 Geestelike Gewoontes
- 10 Temas - met kort opsomming
- Oorsig oor Handelinge
- Seisoen van Luister neem ons oor grense
- Kaart van die eerste sendingreis van Barnabas en Paulus
| < Vorige | Volgende > |
|---|




