Druk
PDF

VISIE TOT TRANSFORMASIE KONFERENSIE

Geskryf deur Danie Murray on . Posted in Nuus - Nuusberig

VISIE TOT TRANSFORMASIE KONFERENSIE

Indien jou geloof verfrissing en transformasie nodig het, kan jy die konferensie bywoon wat gaan oor transkulturele vennootskappe as vernuwende sending strategie wat die potensiaal het om ons eie geloofslewe in 'n westerse kultuur fundamenteel te kan verander. Datum: 14 – 17 Februarie 2011. Elke aand van 6 tot 9 uur. Versnapperinge word voorsien.  Venue: Ikaya, die gebou langs die studentekerk in Stellenbosch in Van Ryneveld straat.

 

Laai onderstaande dokument af vir meer inligting.

AddThis Social Bookmark Button
Attachments:
FileBeskrywingFile sizeLaas gewysig
Download this file (Visie konferensie bekendstelling.doc)Visie konferensie bekendstelling.doc 674 Kb01/22/11 18:53

This content has been locked. You can no longer post any comment.

Alle kommentaar