Hier is 'n Kersfees-kortfilm wat jy op Kersdag kan gebruik. Dit is GRATIS aflaaibaar hier of hier.
Dit is 'n 2:30 minuut clip wat fokus op Maranatha as ons almal se diep sug na God wat (weer) moet kom. Stille nag in die agtergrond. Maranatha ‘n Arames...
...
...
MTh Praktiese Teologie: Modulêre opsie (50776888) 2012
(Met spesiale fokus op Geestelike Vorming en Missionale Leierskap)
...
PSD pos Communitas (GKS)
Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode Wes- & Suid-Kaap) stel ‘n 50% PSD-pos in die Diensgroep: Gemeentebegeleiding (Communitas) met opdrag dienslewering aan die Gemeenteontwikkeling & Kerklike Samewerking Taakspan (GKS), b...
Het jy al ’n Bril? Pas jy die Bril toe?
’n Bril vir Bybel lees, van Koosie Delport, het onlangs verskyn. Dr. Frits Gaum (NG leraar): “Hierdie beskeie boek is na my mening een van die insigrykste gidse vir Bybellees wat nog in Afrikaans verskyn he...
BARNABAS - 'n nuwe manier van leef
Reis met Barnabas, die bemoediger
Barnabas is een van die onvertelde en onderskatte verhale in ons Bybelse biblioteek. Hy wys egter by uitstek hoe 'n lewenstyl gevorm word deur die geestelike gewoontes wat jy beoefen...
LEES MEER ......
Wonder jy of jy dit gaan maak (tot) na Pinkster?
Kom kry geestelike energie by twee uitstekende sprekers – George Barna en Stephan Joubert –wat op 10 Junie 2011 om 08:45 praat oor:
Dominee of domino .... ministry or misery?
Geloof en roeping kan aa...
Sentrum vir Geloofsvorming - "Intensive Journal" - Mary Fisher
Datum: 13-16 Junie 2011 (16 Junie is Jeugdag) Tyd: 0900-1700
Plek: Kerk, Durbanvillegemeente Koste: R800 pp (Materiaal, tee, middagete ingesluit)
Sluitingsdatum vir inskrywings: 6 Junie 201...
KONFERENSIE: TEOLOGIE, GESTREMDHEID EN MENSWAARDIGHEID
Die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch bied in samewerking met die Sentrum vir Rehabilitasiestudies van Fakulteit Gesondheidswetenskappe ‘n akademiese konferensie aan oor die tema: Teolo...
KAIROS PALESTINA: ‘n uitdaging vir die kerk?
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch en Kairos Suidelike Afrika is die gesamentlike gasheer vir ‘n groep Palestynse Christene wat Stellenbos...
in die spore van Barnabas - Pinkster 2011 - Gevorm deur die Gees met geestelike gewoontes
NB: Die Seisoen van Luister het so pas die 10 preekriglyne - PowerPoint en Word (alles ook in 1 ZIP lêer beskikbaar vir aflaai - 8.29 MB) - beskikbaar gestel vir P...
Vredelust blootstellingsnaweke - Gemeenskapsopleiding
Vir die laaste klompie jare nooi Vredelust Gemeente in Bellville gemeentes van oor die land om gratis in die Kaap te kom kuier om saam te kom praat oor hoe om gemeenskappe kan help verander, veral w...
Konferensie oor multikulturele bediening word deur TIW en GKD aangebied
Datum: 29-30 Maart 2011Plek: Huis Uitsig, ME Rothmanstraat, Parow-Noord Tyd: 0830Hoofsprekers: Jacqueline Lewis and John Janka from “The Middle Project” in AmericaVBO...
VISIE TOT TRANSFORMASIE KONFERENSIE
Indien jou geloof verfrissing en transformasie nodig het, kan jy die konferensie bywoon wat gaan oor transkulturele vennootskappe as vernuwende sending strategie wat die potensiaal het om ons eie geloofslewe in 'n west...
TEOLOGIESE DAG 2011, FAKULTEIT TEOLOGIE, UNIVERSITEIT STELLENBOSCHDie akademiese jaar van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch word op Maandag 31 Januarie 2011 ingelei met die Teologiese Dag wat plaasvind van 09:00 – 13:00 in die Hofmeyrsaa...
Communitas se kantore sal gesluit wees vanaf 24 Desember (na 12h00) en her-open op 3 Januarie 2011 Ons wens al die gemeentes predikante en gemeenteleiers 'n geseënde Kersfees en die vredevolle teenwoordigheid van God in 2011!Communitas personee...
UNYAMEKO 2011: Konferensie oor Armoede en Armoedeverligting
Die Gekombineerde Kommissie vir Diakonaat (GKD) reël ’n konferensie oor armoede en armoedeverligting op 15 en 16 Maart 2011. Benewens uitstaande sprekers uit die kerk, akademie, besigheidswê...
Adventverhale van hoop - 2010
Vry om te kan kiesNiemand kan die Kind onttroonGevangenis maak sy hart oopLiefde beliggaamGeloof gee taal om te praat oor grenseEerste SomerreënVerhale van Hoop vir Advent...