Druk
PDF

Leer Leef met Jesus

Geskryf deur Gys van Schoor on . Posted in Boeke - Spiritualiteit

Leer Leef met Jesus-40dae van fokus is geskryf deur Gys van Schoor predikant van Durbanville Moedergemeente. Gys spesialiseer die afgelope aantal jare in spiritualiteitsontwikkeling en hierdie is hopelik die eerste van vele publikasies uit sy deurleefde persoonlike spiritualiteit en bediening in die gemeente.  Hierdie is 'n handleiding wat deur groepe in die gemeente gedoen kan word in 'n tydperk van 40dae. Die program is in die gemeente getoets met baie goeie resultate.

Leer leef met Jesus kos R30,00 en kan by die Communitas boekwinkel by Zillah bestel word by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 021-8083381

AddThis Social Bookmark Button

Kommentaar  

 
#DsMartin Goosen2011-06-08 22:55
Zillah

Ons gemeente beplan om van 17 Julie 40 dae te doen met Leer leef met Jesus.
Kan ons 400+ bestel by julle?
Het julle die boekies beskikbaar?
Is die prys steeds R30?
Hoor graag van jou
Reply| Reply with quote | Quote
 

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar