Druk
PDF

In Groot Geselskap

Geskryf deur Michiel v d Merwe on . Posted in Boeke - Retraites

Tema:  Die teenwoordigheid van God

Die teenwoordigheid van God is die sentrale tema.  Aandag word gegee aan die realiteit en die implikasies wat dit vir ons lewens het.

Tydsduur:  Naweek-retraite of drie-dag retraite.
Formaat:  Meditatiewe retraite.  Maak gebruik van stiltye, luistergroepe (kleingroep) en grootgroepbesprekings.
Materiaal:  Beskikbaar by Communitas.  Leiersgids en Deelnemersgids is beskikbaar.
Aanbieder:  Leraar of reël by Communitas. 
Kontakbesonderhede: Joanie Batt; 021-808 3382; Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar