Spys

Spys is die naam van hierdie vars Afrikaanse DVD-reeks oor aktuele, geestelike onderwerpe vanuit 'n Christelike perspektief.
Dit is beskikbaar by die Communitas Boekesentrum @R70.00 (posgeld uitgesluit)
Kontak Zillah by 021 808 3381 of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Ek dink hierdie is 'n baie oorspronklike produk van Rudi Swanepoel wat ek dink baie lekker in groepe gebruik kan word- ek hoop regtig dit is nie die laaste van Rudi en sy span se werk nie. Ek het dit veral geniet omdat dit so eg Suid-Afrikaans is- local is inderdaad lekker
Frederick Marais
| < Vorige |
|---|




