Druk
PDF

Barrett, Louis, Y Treasure in Clay Jars

on . Posted in Bronne - Die boeke wat ons lees

Barrett, Louis, Y. 2004 Treasure in Clay Jars. Eerdmans.  ISBN: 978-0-8028-2692-3

Verwerk deur die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes

Missional Authority/ Gestuurde Outoriteit

The missional church has a community of people who practice missional authority:/ Die gestuurde kerk het ‘n gemeenskap van mense wat missionale outoriteit beoefen:
  • In a variety of ways/ op ‘n verskeidenheid maniere
  • With a diversity roles and titles/ met ‘n verskeidenheid rolle en titels
These leaders cultivate:/ Hierdie leiers kultiveer:
      • The discernment of missional vocation within the community/ die onderskeiding van missionale roeping binne die gemeenskap
    • Practices that embed that vocation in the community's life/ Gebruike wat daardie roeping in die gemeenskap se lewe plant

Journeying Toward the Reign of God/Reisend in die Rigting van God se Koninkryk

The missional church has a "journey" mindset that:/ Die gestuurde kerk het ‘n “reis” ingesteldheid wat:
  • Understands its calling as a witness to the gospel of the in-breaking reign of God/ Sy roeping verstaan as ‘n getuienis van die Evangelie van die inbreking van God se regering
  • Strives to be an instrument, agent, and sign of that reign/ Daarna strewe om ‘n instrument, ‘n agent en ‘n teken van God se regering te wees
  • Is aware of the provisional character of what it is and does/ Bewus is van die voorlopige karakter van dit wat hulle is en doen
  • Knows it is not the reign of God, but points toward it/ Weet dat dit nie God se koninkryk is nie maar heenwys daarna
  • Knows that its own transformation is a continuing necessity/ Weet dat sy eie transformasie ‘n voortgaande noodsaaklikheid is

Dependence of the Holy Spirit/ Afhanklikheid van die Heilige Gees

The missional church confesses its dependence on the Holy Spirit, and demonstrates it by:/ Die gestuurde kerk bely sy afhanklikheid van die Heilige Gees, en demontreer dit deur:
  • Its practices of:/ Sy gebruike van:
    • Praying together/ Saam bid
    • Waiting on God / Wag op God
  • Placing itself completely into the hands of God, praying / Homself heeltemal in die hande van God plaas en bid: "Not my will, but yours, be done." “Nie my wil nie, maar U wil”
  • Expecting the Holy Spirit to act in the world and in the life of the church/ Van die Heilige Gees te verwag om op te tree in die wêreld en in die lewe van die kerk
  • Decision making is focused on:/ Besluitneming is gefokus op:
    • Open conversation together/ Gesamentlike oop gesprek
    • Discernment as to how the Holy Spirit is leading them/ Onderskeiding oor hoe die Heilige Gees besig is om hulle te lei
    • Aligning themselves more closely with God’s actions and intentions/ Hulself nader te rig met God se aksies en bedoelings

Worship as Public Witness/ Aanbidding as Publieke Getuienis

Missional congregations understand that worship:/ Gestuurde gemeentes verstaan dat aanbidding:
  • Is a public witness demonstrating the church's allegiance to/ ‘n Publieke getuienis is wat die kerk se getrouheid demontreer aan:
  • The one God,/ Die een God
  • known in Jesus Christ, / geken in Jesus Christus
  • and experienced in the Holy Spirit/ en ervaar in die Heilige Gees
Announces/ Kondig aan
  • Who we are/ Wie ons is
  • Whose we are/ Aan wie ons behoort
Baptism and the Lord's Supper/Eucharist are signs of/ Doop en Nagmaal/Eucharistie is tekens van
  • God’s presence/ God se teenwoordigheid
  • God’s future visible to the church and to the world/ God se toekoms wat sigbaar is vir die kerk en die wêreld

Practices that Demonstrate God's Intent for the World/ Gebruike wat God se Bedoeling vir die Wêreld Demonstreer

The missional church develops "habits' or "practices" that are a demonstration of what God intends for the whole world, such as:/
Die gestuurde kerk ontwikkel “gewoontes” of “gebruike” wat God se bedoeling vir die hele wêreld demonstreer, soos:
  • Loving accountability , mutual admonition in the context of caring groups that seek to help each other grow in discipleship/Liefdevolle aanspreeklikheid, wedersydse teregwysing binne die konteks van sorgende groepe wat mekaar wil help om te groei in dissipleskap
  • Reconciliation and valuing right relationship, forgiveness and healing/ Versoening en die waardering van regte verhoudings, vergifnis en genesing
  • Hospitality shown to the stranger, willing to be accessible and visible/ Gasvryheid aan die vreemdeling bewys, en bereidwillig om bereikbaar en sigbaar te wees
  • Mutual care, sharing, visitation,
  • Involvement in each other’s lives beyond Sunday morning/ Wedersydse sorg, deel, besoek, betrokkenheid in mekaar se lewens verby Sondagoggend
  • Reaching out in caring ways to the surrounding community/ Uitreiking op sorgende wyses na die omringende gemeenskap

Taking Risks as a Contrast Community/ Die Neem van Risiko’s as ‘n Kontrasgemeenskap

The missional congregation:/ Die gestuurde gemeente:
  • Understands itself as different from the world because of its participation in the life, death, and resurrection of its Lord /Verstaan sigself as anders as die wêreld, vanweë sy deelname in die lewe, dood en opstanding van sy Heer
  • Recognizes that it no longer lives in "Christendom"/ Herken dat dit nie langer in Christendom leef nie
  • Discerns/ Onderskei
    • What of its culture it can affirm/ Wat van sy kultuur bevestig kan word
    • To what of its culture it must show an alternative/ Vir watter dele van sy kultuur hy ‘n alternatief moet wys
  • Raises questions about the church's cultural captivity/ Lug vrae oor die kerk se kulturele gevangenisskap
  • Knows that witness to the gospel often involves risk/ Weet dat getuienis van die Evangelie dikwels risiko’s behels
  • Learns to deal with internal and external resistance to the gospel/ Leer om om te gaan met interne en eksterne weerstand teen die Evangelie
  • Manages conflict in healthy and reconciling ways/ Bestuur konflik op gesonde en versoenende maniere

Biblical Formation and Discipleship/ Bybelse Formasie en Dissipelskap

The missional church is a community in which:/ Die gestuurde kerk is ‘n gemeenskap waarin:
  • All members are involved in learning what it means to be disciple of Jesus Christ / Alle lede betrokke is in die proses om te leer wat dit beteken om ‘n dissipel van Jesus Christus te wees
  • The Bible is essential to this discipling process/ Die Bybel is essensieël in hierdie dissipelmaking proses
  • The Bible is normative for its life and witness/ die Bybel is normatief vir sy lewe en getuienis
  • The formation of disciples is a process that extends :/ Die formasie van dissipels is ‘n proses wat uitgaan:
    • From seekers and new believers,/ Van soekers en nuwe gelowiges
    • To long-time, active members/ Na langtermyn, aktiewe lidmate
  • Living-room-size groups/ Sitkamer grootte groepe
  • The Bible is normative for its life and witness/ Die Bybel is normatief vir sy lewe en getuienis
  • Key setting for formation of disciples/ Sleutel plasing vir formasie van dissipels

Missional Vocation/ Gestuurde Roeping

The missional congregation knows/ Die gestuurde gemeente weet:
  • Why God has called it into being/ Hoekom God dit tot stand laat kom het
  • The task God has given it/ Wat die taak is wat God aan hulle gegee het
This goes beyond…/ Dit gaan verby…
  • Gift discernment for individual members to/ Gawe onderskeiding vir individuele lidmate na
  • Discovering together the missional vocation of the congregation/ Gesamentlike ontdekking van die gestuurde roeping van die gemeente
  • Success is defined according to:/ Sukses word gedefinieër in terme van:
  • How the congregation is living up to (or into) its missional vocation/ Hoe dit gemeente sy missionale roeping nakom
  • All programs and activities are evaluated on the basis of:/ Alle programme en aktiwiteite word geëvalueer op die basis van:
    • How well do they contribute to the congregation’s God-given vocation/ Hoe goed dra hulle by tot die gemeente se God gegewe roeping
  • Everything (even physical things like parking, landscaping, facilities, and finances) are evaluated by the standard of Missional Vocation/ Alles (selfs fisiese sake soos parkering, die uitleg van die gronde, fasiliteite en finansies) word geëvalueer teen die standaard van Gestuurde Roeping

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar