Gemeentes
Pastor peer groups
What is required to help congregations grow?
Johan Kotze stuur vir my hierdie interessant artikel oor hoe ons mekaar kan help
January 18, 2011 | Pastors, denominational officials and lay leaders fret over the numbers -- attendance, baptisms, new members and the like. Why do some congregations grow and others decline? What kinds of leadership cultivate thriving congregations? Perhaps more important, what can pastors and their supporters do to cultivate such leadership?
Fresh Expresions Mixed Economy
Bishop Graham Cray, Archbishops' Missioner and team leader of Fresh Expressions
We do not truly act mixed economy unless we act ecumenically as well. The denominations are not competitors but partners in mission. Their shared task is to engage the whole of society, in their part of the country, with Christ and his kingdom.
Mohamed Bouazizi se dood het miljoene gered
Wat kan die kerk leer van die Moslems in Egipte?
Sy daad inspireer ʼn generasie jong mense wat al lankal geweet het iets is verkeerd. Sy daad begin ʼn beweging soos die wêreld nog nie gesien het nie. Verskeie ontleders poog om die Jasmyn revolusie, wat begin het in Tunisië en oorgespoel het na Egipte, Libië en ander Midde Oosterse lande, te vergelyk met die revolusies in 1848 (Frankryk en Duitsland) en 1989 (Tiananmen Plein, Pole, Oos-Duitsland ens.). Die slotsom waartoe hulle kom is - jy kan nie.
Die spook van McGavran loop nog sterk
Hoe het hierdie situasie ontstaan, hoe het dit gekom dat ek beweeg het van ʼn jongmens wat geroep is om die evangelie te verkondig, om siele vir die koninkryk te wen tot by die huidige waar nagte wakker gelê word oor ʼn begroting wat nie klop nie en leë banke in die kerk?
Die antwoorde op hierdie vrae is nie net te vinde in my gemeente se geskiedenis of my opleiding nie, maar is deel van die teologiese winde wat sedert die begin van die vorige eeu begin waai het (ons sou ook verder kon teruggaan, maar 100 jaar is ‘n groot genoeg hap!).
Verdere Artikels...
- Working through a past of shared pain
- Die groei wat ons nou benodig, is in karakter
- As 'n gemeente op reis sou gaan
- As kerkverlaters met hulle eertydse gemeentes praat
- Kan jy nog verras word?
- Hierin sal vroue ons moet kom lei!
- Konflik kan geknak word!
- En toe kom die jong mense...
- As jy dink families is op die afdraende pad, dink weer!
- Ontdek die ritme in die bediening in 2010
- Huisbesoek?
- Kritiek vereis Geestelike Volwassenheid
- Nadenke oor gemeentes wat Teologies ge-informeer is
- Gemeentelike Identiteitsvorming en die Vreemdeling
- Gemeentelike Identiteitsvorming en Migrasie
- Gemeentelike Identiteitsvorming en die Self
- Gemeentelike Identiteitsvorming en Liturgie
- Wanneer 'n Gemeente omdraai
- Energiepunte in gemeentes
- Wat moet die kerk ophou doen, anders doen, NOU doen?




