Geregtigheid

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Die balans van blou, rooi en groen regte

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Geregtigheid

Dit was kort na '94. Suid-Afrika se nuwe demokrasie nog groen. Ek het op 'n plattelandse dorpie op die grens van die Groot-Karoo gewoon. Dit was die jaar, soos nou, besonder droog gewees. Ek ry op 'n warm bloukop koggelmanderdag in die tradisioneel bruin woonbuurt van die dorpie en sien 'n hond kort geketting aan 'n paal. Onsteld oor die maer hond met 'n leë ou geel enamelbak, sonder water en kos, spreek ek die antie op die stoep aan. Sy sien toe rooi en val my met 'n skerp tong aan. "F#*! die hond, meneer, wat van my…" snou sy my toe. Haar woorde het my laat dink …

Die Grondwet is die hoogste wet van ons land. Die handves van menseregte is deel daarvan. Die doel van dié handves is om ons regte te beskerm en te bevorder. Die handves bevat die basiese menseregte wat inherent deel van alle mense is - mense word daarmee gebore, hulle hoef dit nie te verdien nie en dit is kleurloos. Dit is soos die genade van die Here wat almal insluit. Die antie met die hond aan die ketting het ook dié regte. Dit is universeel. Meer nog, die Suid-Afrikaanse handves van menseregte is die mees progressiewe in die wêreld. Dit vorm die hoeksteen van ons demokrasie.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Vreemdelingehaat kom van die Bybelse tyd af… !

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Geregtigheid

Sommige is meer vry as ander… of sommer geen vryheid in Freedompark nie

RSG Nuus 23/01/2011 07:00

Xenofobie het in Freedompark, suid van Johannesburg, opnuut kop uitgesteek. Plaaslike inwoners het gedreig om die deure van sake-ondernemings van buitelanders te sluit en die polisie patrolleer die gebied. Die VN-vlugtelingagentskap is in die township ontplooi. Meer as 60 buitelanders is in 2008 weens xenofobies geweld dood, terwyl verskeie beseer en duisende dakloos gelaat is. 'n VN-woordvoerder, Frederick Schaefe, sê die Verenigde Nasies se Hoëkommissaris vir Vlugtelinge het ook inligting oor soortgelyke aanvalle in ander dele van die land ontvang.

Hierdie artikel van Pieter van Niekerk het in Kerkbode as 'n reaksie hierop verskyn

Vreemdelingehaat  kom van die Bybelse tyd af… !

“Hy laat reg geskied aan die weeskind en weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere. Jy moet ook die vreemdeling liefhê, want jy was self ‘n vreemdeling in Egipte” (Deuteronomium 10:18-19).

In 1990 bring ek ‘n groete boodskap aan ‘n bejaarde moeder in Alexandra van haar uitgeweke digterseun in London. Sy het ongevraagd haar misnoeë met die “inkommers” van Alexandra gedeel “Dis hulle wat Alexandra ‘n slegte plek maak, hulle het geen respek vir die etos van Alex nie”, vertel sy my. Ek was stom geslaan oor haar ongeduld met die “vreemdelinge” wat onder moeilike omstandighede ‘n heenkome in die township kom soek het. Sy het hulle weggewens, terwyl haar seun in ’n vreemde land woon.  Vandag besef ek dit was eintlik ‘n vorm van xenofobie. 

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Towards a Theology of Empowerment

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Geregtigheid

1. Introduction

This study paper provides mainly guidelines to stimulate discussion on an understanding of a Theology of Empowerment (TE). My definition of TE hinges primarily on the description of the church and Christians’ Biblical faith, witness and service to fellow human beings in a country where the gap between rich and poor gets bigger and bigger. In South Africa the richest 16,6% (7,5 million people) receive 72% of the income (and this percentage is increasing), whereas in the case of the poorest 50% (23 million people) it is only 3,3%.  It is known that the lowest 50% of the population are now in real terms poorer than 20 years ago.

More than half of the South African population is in the grip of extreme hunger and poverty and in places entire rural communities go without food for days, according to a report tabled by the President and founder of African Monitor, Archbishop Njongonkulu Ndungane. The report comes on the 10th anniversary of the National Poverty Hearings. Poverty in South Africa has deepened over the past 10 years, with more than half of the population grappling chronic food shortages. Hardest hit are rural communities in the Free State, Northern Cape, the Eastern Cape, KwaZulu-Natal and Limpopo bearing the biggest brunt (SABC news 22/10/2008).

Empowerment is the process by which a person receives power and shares it with others, and this results to the recreation of the community. Empowerment is the actualisation, enrichment and development of people’s potential and skills and leads to freedom, justice, growth, transformation (Van Niekerk 1997) and interdependence. Empowered Christians reflect the unique and transforming power of God by their actions.

A Theology of Empowerment starts from a distinctive theological  point of view, but follows an intradisciplinary approach; borrowing, adapting and integrating concepts, methods and techniques of other sciences e.g. sociology, psychology, economics, developmental studies etc. In doing theology a holistic approach is a necessity; it should lead to “spiritual, social and material change” (Myers 2005). TE is outcome based, contextual, transformative and liberating.

One of the most important problems is whether modern theology can adequately connect to the daily life of people and groups. Until now, it has failed to provide systematic and methodical answers to empirical questions and to incorporate these answers in theological thought. For instance, when and how do modern people have religious experiences, which religious attitudes have an impact on their individual and social life, how do they participate in the life of the church community, and how does the relationship between church and society take shape in ordinary life? It is important not to leave the research on these issues to the social sciences alone, but try to formulate, analyse and answer these questions ourselves from distinctive theological point of view (Van der Ven 1993)

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Regverdigheid

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Geregtigheid

Wat is die verband tussen regverdigheid en vergewensgesindheid?

Weet jy ek dink die woord wat die verband tussen regverdigheid en vergewensgesindheid die beste verwoord is regverdiging. Dis eintlik ‘n teologiese woord wat beteken om iemand regverdig te verklaar met ander woorde vry te spreek en te vergewe. Ons leer God in die Bybel ken as regverdig en betroubaar; God vergewe sodat ons kan vergewe - dis ’n  Christelike beginsel.

Kan mens rêrig vergewe en vergeet?

Ja, hierdie uitdrukking kan veral onder Christen slagoffers stres veroorsaak. Daar is ’n evangeliese appèl om kwaaddoeners te vergewe. Dis hartseer dat slagoffers se  lyding selfs vererger, omdat hulle sukkel om te vergewe en te vergeet. Sommige mense vergewe maklik en dis opreg. Daar is ongelooflike verhale van vergifnis. Ander sukkel om te vergewe, hulle het tyd nodig, hulle moet eers die seer verwerk, die onreg wat teen hulle gepleeg was, hulle pyn moet gehoor word.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Onselfsugtigheid - 2de RSG-onderhoud vir Sondag Aktueel

Geskryf deur Donald Katts on . Posted in Lewenswaardes - Geregtigheid

2. Tema: Onselfsugtigheid

Vraag 1. Wat verstaan jy of wat moet ‘n mens onder onselfsugtigheid verstaan?

Onselfsugtigheid word gedefinieer as die nie soek van eie voordeel / belang nie. MAW om onselfsugtig te wees is om die voordeel en belang van ander eerste te soek en of voorkeur te laat geniet.

Vraag 2. Maar wat het onselfsugtigheid met moraliteit te doen?

Ek sou sê alles, juis omdat Onselfsugtigheid ‘n morele eienskap, en die toepassing daarvan enige verhouding versier en positief beinvloed. Maar Onselfsugtugheid is ook ‘n  christelike eienskap, maw – dit is ‘n geloofskaraktertrek – dit het ‘n godsdienstige kleur wat in ons menslike omgaan met mekaar uitgedra moet word en kan alleenlik so tot sy reg kom.

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

tadalafil

http://sildenafilcitraten.com/

canadian pharmacyhttp://viagrapharmacy.info/
Levitramodafinilhttp://ircdsa.org/india/ambienhttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinecanadian pharmacy