GELOOFWAARDIGHEID

VERANTWOORDELIKHEID

GEREGTIGHEID

MENSWAARDIGHEID

Lewenswaardes

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Die Christen en kuns

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Menswaardigheid

‘n Refleksie op vryheid en mag

dawidspear

innocent

Ek wonder wat behoort Christene se siening van skilderye soos die kontroversiële Murray skildery van President Zuma te wees? Ek het twee ander kunswerke langs “The Spear” van Brett Murray geplaas wat onderskeidelik ‘n gewaardeerde Bybelfiguur (Dawid - Michelangelo) en ‘n gewraakte Nuwe Testamentiese moordtoneel (The Massacre of Innocents – Cornelis van Haarlem) verbeeld.

 

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Boksies

Geskryf deur Fourie Rossouw on . Posted in Lewenswaardes - Menswaardigheid

Die ander dag sit ek in ‘n koffiewinkel en lees. ‘n Tannie stap toe nader, kyk my so op en af en kondig luidkeels aan: Jy lyk darem regtig nie soos ‘n dominee nie. Vir ‘n oomblik was ek onseker of sy dit as ‘n kompliment of kritiek bedoel het. Wat ek wel weet van haar opmerking weet is dat dit gelaai is met stereotipes. Sy het ‘n spefieke verwagting van hoe ‘n predikant moet lyk wanneer hy by ‘n koffiewinkel sit en lees en dis duidelik dat ek nie aan haar verwagtings voldoen het.

‘n Mens noem hierdie verwagtings: stereotipes. Prentjies klink egter beter. Boksies selfs nog meer.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Zuma ontken die vrug van medemenslike Christene

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Menswaardigheid

President Zuma se respek en waardigheid kwyn nog verder met sy onlangse uitlatings oor Christene. Hy toon geen insig in die heersende sosio-ekonomiese tydgees nie. Sy begrip vir die snel veranderende na-moderne leefwyse is beperk. Dit is waar dat die eerste kerk en later ook ander kerke in Suid-Afrika apartheid bybels regverdig het. Dié groot onreg het meeste kerke bely en is hulle pens en pootjies by die heling van ons land betrokke. Die impak wat industrialisasie, meganisasie en informasie het, word deur Zuma uit die oog verloor. Die rol van die myne destyds,die rekenaartegnologie vandag, die klimaatveranderings, droogtes, wêreldgebeure en verstedeliking het ‘n groot sosiaal-maatskaplike omwenteling veroorsaak. Christene, gemeentes, kerke se dienende aard het verreikkende en verrykende gevolge in hierdie veranderde omstandighede.
AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

'n Mensgerigte ekonomie broodnodig vir Suid-Afrika

Geskryf deur Pieter van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Menswaardigheid

"Musemgo a nga langutiwi nonweni." Tsonga-spreekwoord - (Jy kyk nie in die mond van die melkman nie.).

Suid-Afrikaners, woon in 'n land met 'n dominante Westerse kultuur, ons  is as 't ware vasgespin in vry-liberale ekonomiese drade. En dis 'n bittere ironie. Die wonder van ons nuwe demokrasie word ondermyn deur wêreldwye ekonomiese kragte wat ook ons ekonomie tot nadeel van die massas beïnvloed.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Wanneer mense God wil word

Geskryf deur André van Niekerk on . Posted in Lewenswaardes - Algemeen

Waarom het ons die land verloor? Wat het verkeerd geloop dat ons nie ‘n seën vir die nasies is nie? Wat doen ons met ons verlies?

Langs die riviere van Babel verlang die weggevoerde Jode na antwoorde. By alle mense is daar gewoonlik die neiging om ons te verontskuldig. Gelukkig het ‘n wyse ‘n storie oor ons menswees vertel...

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

modafinilCialischeap cialishttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinelargest canadian online pharmacycanadian pharmacyCialis