Lewenstyl

Spiritualiteit

Gebede

Gemeentes

Dominees

GEBED - blog

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Gebed is om God, weer God te maak in jou lewe!

Geskryf deur Quintus Heine on . Posted in Gebed - Gebed en Spiritualiteit

In die besige, gejaagde en doelgerigte lewe kan ons so vasgevang raak in ons eie beplanning en selfs besige geestelike lewe, dat ons later nie meer God se stem hoor nie, maar net ons eie doelwitgedrewe stem. Hierdie lewenstyl kan so ‘n invloed op ons gebedslewe hê, dat ons net ingestel is om vir ons eie doelwitte te bid, in plaas daarvan om God se wil te soek.  Soms moet ons net leer om af te skakel en God se stem probeer hoor.

Ek het die verwoording van bogenoemde saak ook by Phlip Yancey raakgelees.  In sy uitstekende boek “Prayer: Does it make a difference” vertel hy hoe Ps. 46:11 ( “ Bedaar en erken dat Ek God is “) op twee maniere hierdie waarheid van gebed onder ons aandag bring.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Is ons gebede vir God belangrik?

Geskryf deur Quintus Heine on . Posted in Gebed - Gebed en Spiritualiteit

Ek het al dikwels van my knieë opgestaan en gewonder of my voorbidding werklik ʼn verskil maak. Dit gebeur soms dat ons kragtig bid vir ʼn saak of persoon en nooit weet wat die uiteinde daarvan is nie. 

Openbaring 8 het my weer herinner hoe kosbaar ons gebede  in God se oë is. In die teks word vertel dat daar met die eindoordeel ʼn halfuur stilte in die hemel sal wees. Tradisioneel word daar twee verklarings vir die gedeelte gegee. Albei het met gebed te make en sluit baie nou bymekaar aan. 

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

Die Here hoor nie my gebed nie!

Geskryf deur Quintus Heine on . Posted in Gebed - Gebed en Spiritualiteit

Soms, sal mense vir my vra

"Dit voel vir my of die Here my nie hoor nie Dit voel of ek teen die dak vas bid! Soms voel dit vir ons of die Here ons nie hoor as ons bid nie. Ons bid en ons vra die Here om te help, maar dit voel net vir ons asof niks gebeur nie. Dan word ons moedeloos.

Miskien is die antwoord daarin geleë - nie omdat die Here ons nie hoor nie, maar dalk omdat ons nie vir die Here hoor nie. Gebed is nie maar net ʼn eenrigting kommunikasie middel waar ons versoeke kan insit en wag dat ons dit ontvang nie. Gebed is ʼn kommunikasiemedium tussen ons en God. Vir gebed om effektief te wees, moet daar ʼn opregte verhouding tussen ons en God wees.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

God is my getrouste vriend- 'n Gebed

Geskryf deur Quintus Heine on . Posted in Gebed - Gebede

Die gebed wat Ps 116 se digter bid, het my weer laat dink aan die titel wat  Jannie Botha destyds vir die gebed gegee het:

Here, U is getrouer as my getrouste vriend.

In die Psalm verklaar die digter sy liefde vir God, want God is altyd bereid om te luister wat ons sê. Deur in Hom te glo kry ons rus vir ons hart. Daarom bring ons, ons lewe as 'n offer! Hy is inderdaad die getrouste vriend.

AddThis Social Bookmark Button
Druk
PDF

My gebed in November 2012

Geskryf deur Quintus Heine on . Posted in Gebed - Gebede

Here,  ek weet ek moet hierdie gebed met lofprysing  begin, want dit is soos U ons geleer het. Ek weet ek moet nie negatiewe gedagtes hê nie, want U wil nie hê ek moet myself neerslagtig dink nie. Ek weet dat ek ter wille van die mense wat nou swaarkry  entoesiasties moet bly, maar, Here, ek sukkel om dit reg te kry.

AddThis Social Bookmark Button


priligy online

tadalafil

http://sildenafilcitraten.com/

canadian pharmacyhttp://viagrapharmacy.info/
Levitramodafinilhttp://ircdsa.org/india/ambienhttp://brandcialiso.com/canadian pharmacyhttp http://propecian.com/ exposedcanadian pharmacy constipation sildenafil y dapoxetinecanadian pharmacy