Druk
PDF

Beweging van die Gees 5: Die Gees beweeg ons deur ons bedroef te maak

Geskryf deur Jurgens Hendriks on . Posted in Gemeenteprosesse - Bewegings van die Gees

In die noordelike voorstede van Kaapstad is daar 'n gemeente wat nie meer 'n predikant kan bekostig nie. Die eertydse groot gemeente het bitter klein geword. Om die kerk in die stadskern is meer as 200 vreemdelinge, swartmense uit ver lande wat tot hier gevlug het op soek na ʼn nuwe lewe. Een van die Kongolese begin die eredienste bywoon, hy sit gereeld op die galery, week in, week uit. Tydens een diens gaan hy aan die huil en hy huil en huil. Toe hulle hom vra hoekom hy so huil, kom daar in gebroke Engels die antwoord:

“Hoekom bly die kerk dan net hier binne die kerk? 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar