Druk
PDF

Beweging van die Gees 4: Die Gees maak ouers eerlik en leerbaar oor dieper dinge

Geskryf deur Jan van Zyl on . Posted in Gemeenteprosesse - Bewegings van die Gees

Ons het die Pinkstertyd met 'n nuwe Positiewe Ouerskap groep begin.  Die meeste couples se kinders is in 'n tienerfase.  Wat my opgeval het is die eerlikheid waarmee die ouers na die tafel toe kom, en desperaat vir hulp en tools.  Hulle steek nie hulle probleme weg nie, maar praat openlik daaroor.  Dis inderdaad ‘n nuwe generasie die, wat nie net moeite doen met hulle ouerskap nie, maar wat beslis meer eerlik leef en hulle gebrokenheid erken – dan kan mens net soveel dieper gaan!! Hulle is 'n gawe van die Gees aan ons gemeente. Met hulle eerlikheid skep hulle 'n veilige ruimte vir ons almal
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar