Druk
PDF

Beweging van die Gees 2: Die Gees stuur ons na arm mense

Geskryf deur Hanlie Linde on . Posted in Gemeenteprosesse - Bewegings van die Gees

Die Agape beweging is 'n groep lidmate van die Moederkerk op Stellenbosch en VGK Stellenbosch, ons kom nou al 'n ruk lank saam. Ons bou bande tussen die lidmate en leiers van die twee gemeentes. Ons doen tans die Groei oor Grense boekie van die Seisoen van Luister.  In die proses leer ons dat die Gees ons sensitief maak vir die mense wat ons in ons gewone lewe raakloop. Ons was verbaas toe ons groep ontdek dat die Gees verlede week almal in die groep stuur na arm mense in ons gemeenskap- om bande met hulle te bou. Ons het nog nie te vore sulke direkte leiding van die Gees beleef nie. Hoe kan ons ooit weer dieselfde wees hierna?
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar


Sekuriteitskode
Verfris

Alle kommentaar